Re: This is a Private Forum
Cool het jy gesien hoe sterk het die EUR weer teen die dollar geword - Laas jaar was dit die heeltyd so 0.92 daar rond nou is dit al oor `n rand - Dis hoekom ons rand ook beter word - want hy kyk mos maar na die EUR - dude tik net in afrikaans asseblief want die ander private members is almal engels en dan verstaan te veel mense ons.
|